Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Weltevrede Gasteplaas Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Weltevrede Guest Farm |  Date posted:  | Impressions: 21336   215

Weltevrede Gasteplaas - Sesriem, Namibie
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë in die hart van die Namibwoestyn en omring deur die Namib Naukluft Park. Slegs 47km vanaf Sesriem - die ingang na Sossusvlei - die hoogste duine in die wêreld! Weltevrede-gasteplaas is die tuiste van wildlewe en ‘n voëlkykerparadys. Die meeste kamers het ‘n privaat stoep met uitsig oor die sonsondergang oor die Namibduine en ‘n klein, verligte watergat vir wildkyk. Die ruim kampplekke is ontwerp met braai, wasbak en sementtafels en stoele en elkeen het sy eie toilet en stort.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Weltevrede Guest Farm
+264 63 293 208
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News