Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Plettenberg, A Forever Resort Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Fiddler Creek Oranje River Bushcamp |  Date posted:  | Impressions: 23488   180

Plettenberg, A Forever Resort - Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie manjifieke natuuroord, in die middel van die Tuinroete, is naby die mond van die Keurboomsrivier geleë. Dit is ‘n welkome wegbreekplek vir die moeë stadsbewoners. Hier is pragtige houtkajuite, berghutte, konferensie geriewe en ‘n prentjiemooie woonwapark tussen natuurlike geelhout en stinkhoutbome. Hierdie rustige oord, 6km oos van Plettenbergbaai, bied ‘n opwindende mengsel van pret, avontuur en tydlose sjarme.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Fiddler Creek Oranje River Bushcamp
+27 (0)27 761 8953
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News