Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Phalaborwa Safari Park Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Phalaborwa Safari Park, A Forever Resort |  Date posted:  | Impressions: 18059   48

Phalaborwa Safari Park - Phalaborwa, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

‘N POORT NA PRAG. Phalaborwa Safari Park, ‘n Forever Oord is die ideale stilhou-plek, of u onderweg is na die Kruger Nasionale Park of na Mozambique. Die oord het goed toegeruste chalets/selfsorg eenhede met lugsorg, volledig met eie buitelug-storte en ook woonwa / kamp staanplekke met elektriese krag, omring deur welige, groen plantegroei. Geleë naby die Kruger Nasionale Park, gee hierdie verstommende oord u die geleentheid om u te verlustig in die ongereptheid van Afrika en nabye kontak met die Groot-5. Gaan vir ‘n wildrit deur die park, ontspan in die rotspoel, beleef die stilte van die bosveld, of kuier rondom die braaivleisvuur onder die Afrika-naglug.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Phalaborwa Safari Park, A Forever Resort
015 781 7500
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News