Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Montagu Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Montagu Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 17163   267

Montagu Woonwapark - Montagu, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Montagu Woonwapark is in privaat besit. Slegs 160km vanaf Kaapstad op roete 62, geleë binne ‘n appelkoosboord - in ‘n vallei van wingerde en rose. Die staanplekke is gelyk, met gras bedek en toegerus met 15amp kragpunte. Ons het ‘n reeks selfsorg verblyf-geriewe, vanaf berghutte tot basiese hout-hutte en ook verblyf vir rugsak-stappers. Die kalm dam op die eiendom is ideaal vir visvang, bootritte, voëlkyk en ‘n tuiste vir ‘n verskeidenheid voëls. Dit is ‘n veilige en beskutte omgewing vir almal. Ingelyf by CCSA, MCSA & SAWA. Die oord bied binnenshuise verhitte swembaddens en buitelug koue swembaddens, asook ‘n ontspanningsgebied vir kinders.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Montagu Caravan Park
023 614 3034
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News