Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Lake Oanob Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Cederberg Wilderness Area, Algeria - Cape Nature |  Date posted:  | Impressions: 9772   20

Lake Oanob Oord - Rehoboth, Namibie
Kamp & Leef Gekose Oord

Lake Oanob is ‘n gevestigde oord aan die oewer van die mees skilderagtigste dam in Namibië. Dit is ‘n stil en rustige plek waar ‘n mens vreedsaam kan herlaai. ‘n Plek vir liggaam en siel, midde in die natuur, tussen baie wild- en voëlspesies. Ons bied verskeie verblyf-opsies, kamers (dubbel of gesins kamers, ‘n spesiale slaapkamerstel), ‘n luukseberghut en verskillende kampplekke. Vermake sluit in: staproetes, natuur-ritte, voëlkyk, water-trapfietse, kanoroei, bootvaarte en swem.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Cederberg Wilderness Area, Algeria - Cape Nature
021 483 0190
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News