Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Hlalanathi Drakensberg-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Hlalanathi Berg Resort |  Date posted:  | Impressions: 15992   231

Hlalanathi Drakensberg-Oord - Bergville, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Halfpad tussen Gauteng en die see is hierdie ‘n ideale wegbreek-oord, met modern geriewe en silwerskoon ablusies. Grasdak berghutte, wat gediens word, en graskampplekke met uitsig oor die Tugela-rivier en die Amfiteater van die Mount-Aux-Source gebied van die Drakensberg. Vermake sluit in: gholf, tennis, tafeltennis, swembad, speelplek vir kinders, pooltafel, televisie-kamer, vlugbal, glybane, restaurant en kroeg. Binne seisoen bied die oord ook verskeie ander aktiwiteite en vermake aan.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Hlalanathi Berg Resort
036 438 6308
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News